Hier volg die uitsonderings van onvoltooide verlede tyd in Afrikaans, en in die tabel daaronder 'n paar verklarende voorbeelde: In die voltooide verlede tyd word in Afrikaans slegs 'het' (Nederlands: 'hebben') as hulpwerkwoord gebruik, behalwe in die geval van 'wees' (Nederlands: 'zijn'), waar die hulpwerkwoord 'is' gebruik word.
Die spellingsverskille tussen Afrikaans en Nederlands is hoofsaaklik te wyte aan evolusies in die fonetiese spelling en die doelbewuste vereenvoudiging van spelreëls in Afrikaans.
In Afrikaans is die normale verteltyd die historiese presens, omdat die "het ge-" van die voltooide verlede tyd so lomp is.
Die meeste Duitse woorde en uitdrukkings het reeds voor 1800 via Nederlands in die Afrikaanse taal beland: Baie van bogenoemde was reeds deel van die woordeskat wat na die Kaap toe gebring is.
Die volgende woorde dien as enkele voorbeelde van die vele Nguni-woorde wat in Afrikaans en dikwels ook in Suid-Afrikaanse Engels opgeneem is.
Die eerste spellingsverskille ontstaan in 1905 met die invoering van die die Vereenvoudigde Nederlandse Spelling in Suid-Afrika.
