Die doel van die program was om lede van die Kanadese Laerhuis toe te laat om vlae en lapelwapens in die vorm van die Kanadese vlag te versprei in hulle kiesafdelings.
Die riglyne bespreek die volgorde van voorkeur waarin die Kanadese vlag gebruik word, waar die vlag gebruik kan word en wat mense kan doen om eerbied teenoor die vlag te betoon.
Die wit baan staan bekend as 'n Kanadese Paal ('n vierkantige baan in 'n vertikale driebaanvlag en genoem na die vlag van Kanada) en die twee rooi bane is so groot soos die helfte van die wit baan.
Die eerste Kanadese vlag was die Vlag van die Goewerneur-generaal van Kanada, 'n koninklike Unievlag met 'n skild in die middel waarop die wapenskild van Ontario, Quebec, Nova Scotia en Nieu-Brunswick in die vier kwarte was.
Ten spyte van die mislukking van die komitee om die vraagstuk op te los, was die sentiment van die publiek in die 1920's ten gunste van 'n oplossing vir die Kanadese vlagprobleem.
In 1870 is begin om die Rooi Vaandel, met die toevoeging van die Kanadese saamgestelde skild op die wapperkant, nie-amptelik op land en see te gebruik en dit het bekend gestaan as die Rooi Kanadese Vaandel.
Voorbeelde sluit die Kanadese Parlementêre Vlagprogram van die Departement van Kanadese Erfenis en die vlagprogram wat deur die Departement van Openbare Werke gedryf is.
Sedert die aanvaarding van die Kanadese vlag in 1965 het die Kanadese regering programme geborg om die vlag te bevorder.
Die Rooi Vaandel was die voorkeur van die meeste Engelssprekende Kanadese.
