Dit was die eerste tuiste van die Die Transvaler en die setel van die drukwerkafdeling en die Transvaler-Boekhandel, wat later tot 'n reeks boekwinkels sou uitbrei.
Dt was 'n klad op die naam van Perskor en die aansien van die persmaatskappy met die grootste omset in die land is geskaad, miskien onherstelbaar.
De Klerk het uit die dagbestuur van die Nasionale Party bedank, die einde van 'n lang tradisie van redakteur van Die Transvaler.
In 1966 was hy in die oog van die storm toe hy met die benamings "verlig" en "verkramp" vorendag gekom het tydens 'n toespraak voor die Sabra-jeugkongres op Warmbad.
Strijdom was in sy oorsig van die getal stemme wat die Nasionale Party in die provinsie gekry het, tevrede met die uitslag, maar sommige partyleiers was bekommerd omdat dr.
Nou het hy dit nodig geag dat die koerant ook as moderne nuusblad mededingend met die beste koerante in die land moes word, natuurlik met behoud van die partyverband.
De Klerk se vertrek het Die Transvaler het die koerant in 'n benarde posisie gelaat, want Jooste se bestuursmetodes het die verkoopsyfer teen die tyd van sy dood tot onder die sukkelpeil van vroeër laat daal.
was weliswaar toe die enigste opposisie in die parlement terwyl dit vir Die Transvaler van belang was dat 11 van die Nasionaliste Transvalers was.
In die nadraai van die depressie was geld skaars en al het Nasionaliste in alle uithoeke van die land gereageer, kon die meeste net 10 £1-aandele opneem in die te stigte maatskappy.
