Die meeste aandag by die konsilie het egter gegaan na die afkondiging van die dogma van die onfeilbaarheid van die pous.
Pous Pius XII besluit ter geleentheid van die Heilige Jaar 1950 dat die mars die volkslied van die Vatikaan moet word.
Die sending is bestuur deur ‘n apostoliese vikaris wat regstreeks aan die Kongregasie vir die Voortplanting van die Geloof gerapporteer het.
Die name van die kardinale Tommaso Pasquale Gizzi, Ludovico Micara en Giovanni Mastai-Ferretti is genoem, met laasgenoemde die voorkeur van die Franse.
Om die verkiesing so snel moontlik te laat begin bepaal Pius ook die konklaaf moet begin onmiddellik nadat die helfte plus een van die stemgeregtigde kardinale aangekom het op die plek van die konklaaf.
Toe die polisie ‘n lys met die name van die kopstukke van die rebellie opgestel het om aan die pous voor te lê, is die lys eers aan Giovanni gewys.
