Verlede jaar het ons ons eerste resessie in 17 jaar ervaar. Die krisis het ons
ekonomie ongeveer 900 000 werksgeleenthede gekos. Baie mense wat hul werk
verloor het, was die broodwinners van arm families.
