Die span het tweede geëindig in die 2005-Drienasies reeks nadat hulle in die eindstryd teen die All Blacks verloor het.
Die Springbokke het die eerste en laaste toetse 14 -10 in Johanneburg en 21-5 in Kaapstad gewen om die reeks 2-1 te wen.
Die bestuur van die Leeus het tot die gevolgtrekking gekom dat die Springbokke hulle opponente met fisiese agressie domineer.
Die Leeus het egter veras met 'n 21-16 oorwinning in die derde toets in Kaapstad, die eerste Leeus oorwinning teen Suid-Afrika sedert 1910.
Die Springbokke het wel daarin geslaag om die derde plek te behaal deur die All Blacks 22 – 18 op die Millennium Stadion in Cardiff te klop.
Die hele Suid-Afrika het agter die span en die slagspreuk 'one team, one country' gestaan al was daar net een gekleurde speler, Chester Williams, in die span.
Ná die oorlog sou rugby veral in die platteland onder die invloed van die teruggekeerde krygsgevangenes onder die Afrikanergemeenskap posvat.
Die span het Suid-Afrika se vyf-wedstryd verloorlopie beëindig deur die All Blacks 21-20 in die Royal Bafokeng-stadion te klop in die eerste toetswedstryd wat by die landelike stadion naby Rustenburg gespeel is.
