Die kasteel is volgens die planne van die argitek Paul Schultze-Naumburg in die jare 1914 tot 1917 in die boustyl van 'n Engelse landgoed uitgevoer.
Die voormalige Kutschstall ("koetsskuur") in die suidweste van die plein huisves tans die "Huis van die Brandenburgs-Pruisiese Geskiedenis".
Die oorheersing van die oortog oor die Havelrivier het tot die gebied se strategiese belangrikheid bygedra.
Die belangrikste bouprojekte het die herontwerp van die Alte Markt (Ou Markplein) en die Sanssouci-park en die bou van nuwe burgerhuise met barokfasades ingesluit.
Die toenemende politieke spanninge van die volgende dekades het uiteindelik tot die Maartrewolusie van 1848 gelei.
In die laaste dae van die oorlog is hierdie kerke deur die Russiese artillerie swaar beskadig.
Daarnaas onthaal die regering van die deelstaat Brandenburg hier soms gaste soos byvoorbeeld die Britse koningin Elizabeth II in die jaar 2004.
Slegs klein dele van die historiese stadskern soos die Nuwe Markplein, die Nikolaikerk, die Ou Raadsaal en die Hollandse Buurt is gespaar.
Die kasteel Cecilienhof lê in die noordelike deel van die Neue Garten (Nuwe Tuin), naby die oewer van die Jungfernmeer.
