Die wenners van die kwarteindstryd speel in die halfeindstryd teen mekaar met die verloorders in die halfeindstryd wat om die derde plek speel en die wenners wat teen mekaar speel om die 2007 kampioenskap.
Die agt kwarteindstrydfinaliste van die Rugbywêreldbeker 2003 het almal outomaties gekwalifiseer terwyl die res van die spanne moes kwalifiseer tydens 'n reeks kompetisies wat regoor die wêreld gehou is.
Ierland sou wedstryde in Dublin by Lansdowne Road aangebied het, maar as gevolg van skeduleringskonflikte met die herkonstruksie van die stadion het die land besluit om nie deel te neem aan die aanbieding van die 2007-Rugbywêreldbeker nie.
Die Franse bod het, terwyl dit in ander opsigte voldoen het aan die tenderdokument, nie binne een van die 'vensters' geval waarin die IRB 'n toernooi wou aanbied nie".
Anders as tydens die 2003 Rugbywêreldbeker sal die top drie spanne in elke groep outomaties vir die 2011 Rugbywêreldbeker in Nieu-Seeland kwalifiseer: voorheen het slegs die agt kwarteindfinalsite outomaties vir die volgende toernooi gekwalifiseer.
Die IRB het verklaar dat "Engeland se oorspronklike voorstel drie planne vir die aanbied van die toernooi gehad het, met 'n tradisionele, nuwe en hibriede formaat wat almal aangebied is...
Van die begin van dié stadium af neem die toernooi 'n uitklopformaat aan wat uit agt wedstryde bestaan: vier kwarteindstryd wedstryde, twee halfeindstryd wedstryde, 'n derde-plek-wedstryd en die eindstryd.
